Welkom by NOVAE BOEKE!

0

Aanlynwinkel

Aandag: Prysverhoging tree in werking op 01 April 2025

Pippa en Pol se vakansie - Leesboek

R90.00
In stock
Product Details
Die A5 leesboek kan ook vir selflees gebruik word. Dit is so saamgestel dat hulle self kan lees. Die volkleur illustrasies en die kort teks sluit bymekaar aan. Hierdie leesboek is geskoei op die volledige A4 storieboek.


Pippa en Pol is opgewonde want dit is vakansie. Vakansies is propvol pret en plesier en soms is daar so ’n klein bietjie teëspoed ook...

ISBN

978776301218
Share this product with your friends
Pippa en Pol se vakansie - Leesboek

Pippa en Pol is nou ook op die rakke by PnA! Besoek een van die volgende takke om te deel in die avonture:

PNA PAARL

PNA PLATTEKLOOF

PNA CANAL WALK

PNA SOMERSET MALL

PNA WHALE COAST MALL

PNA STELLENBOSCH SQUARE

PNA GEORGE

PNA RUSTENBURG

PNA WAVERLEY

PNA NORTHRIDGE MALL Bloemfontein

PNA Mosselbaai

PNA Garden Route

PNA OUDTSHOORN

PNA WARMBAD

PNA TAMBOTIE

PNA VALLEY VIEW

PNA KIMBERLEY

PNA LYDENBURG

PNA ZAMBEZI

Boeke is asem; lees is kos!